Professioneel, Intelegent en bietjie stout
Ek is 1,82 atleties,donker blond met blou oë, en sal myself beskryf as 'n professionele intelegente en avontuurlustige man, maar ek kan ook 'n stout seuntjie wees as ek wil. EK's humoristies sarkasties, en beslis nie die one night stand tipe nie.
Mmm, 'n vrou, nie 'n iets nie, en beslis nie 'n kind nie, so sy moet darm al so 28 of ouer wees, en mens moet kan sien of sy staan of lê.